Millions of books in English, Spanish and other languages. Free UK delivery 

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Katrienkie - van hawegirl tot lady: 'n Selfhelpgids vir elkeen wat die hartseer van seksuele misbruik aan hul eie lyf ervaar het (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
66
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 0.4 cm
Weight
0.10 kg.
ISBN13
9781542650458

Katrienkie - van hawegirl tot lady: 'n Selfhelpgids vir elkeen wat die hartseer van seksuele misbruik aan hul eie lyf ervaar het (in Africanos)

Cara Blake (Author) · Createspace Independent Publishing Platform · Paperback

Katrienkie - van hawegirl tot lady: 'n Selfhelpgids vir elkeen wat die hartseer van seksuele misbruik aan hul eie lyf ervaar het (in Africanos) - Blake, Cara

New Book

£ 13.12

  • Condition: New
Origin: U.S.A. (Import costs included in the price)
It will be shipped from our warehouse between Thursday, July 25 and Thursday, August 01.
You will receive it anywhere in United Kingdom between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Katrienkie - van hawegirl tot lady: 'n Selfhelpgids vir elkeen wat die hartseer van seksuele misbruik aan hul eie lyf ervaar het (in Africanos)"

Die boek Katrienkie vertel die aangrypende verhaal van 'n jong meisie se worsteling nadat sy seksueel misbruik is. Daar is baie boeke wat die traumatiese gebeure van seksuele misbruik in detail uitbeeld - Katrienkie is nie een van hierdie boeke nie. Hierdie boek is uniek deurdat die skrywer die traumatiese ervaring van verkragting as 'n gegewe konstateer en dan vanaf hierdie gegewendheid haar worsteling tot genesing boekstaaf. Die boek raak dan, soos sy dit self stel: 'n Selfhelpgids vir almal wat seksueel misbruik is. Deur Katrienkie se oë kry die leser insig in die psige van 'n verkragtingslagoffer - die worsteling, die vrae, hartseer en verwerping. Die beeld van "iemand het by my ingebreek en iets by my weggevat", kom deurlopend voor, en dit is dan ook rondom hierdie beeld wat die genesingsproses op praktiese en kreatiewe wyse aangespreek word. Katrienkie is nie 'n storieboek nie. Dit is ook nie 'n hartseer verhaal nie. Dit is 'n reddingsboei vir elkeen wat die slagoffer van seksuele trauma was. Die boek is verder ook 'n hulpmiddel vir elkeen wat in die posisie is om daardie reddingsboei na die slagoffer uit te gooi: Predikante, maatskaplike werkers, sielkundiges en beraders. Katrienkie is geskryf deur Cara Blake, maatskaplike werker met bykans agtien jaar ervaring in die veld van maatskaplike werk. Cara was self die slagoffer van seksuele misbruik.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews