Millions of books in English, Spanish and other languages. Free UK delivery 

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Victor se Verlore Vliegtuig (in Africanos)
Type
Physical Book
Publisher
Language
Africanos
Pages
40
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 0.2 cm
Weight
0.07 kg.
ISBN13
9781920693022

Victor se Verlore Vliegtuig (in Africanos)

Cornelia Faberge (Author) · Cruguru · Paperback

Victor se Verlore Vliegtuig (in Africanos) - Faberge, Cornelia

Physical Book

£ 10.19

  • Condition: New
Origin: U.S.A. (Import costs included in the price)
It will be shipped from our warehouse between Monday, July 29 and Monday, August 05.
You will receive it anywhere in United Kingdom between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Victor se Verlore Vliegtuig (in Africanos)"

Victor se Verlore VliegtuigVictor is 'n seun wat graag buitekant speel met sy klein rooi radio-beheerde vliegtuigie wat hy as geskenk van sy ouers ontvang het vir sy laaste verjaardag. Een Saterdag vlieg hy met sy klein rooi vliegtuigie buite sy huis toe hy besluit om te sien hoe hoog dit kan vlieg. Alhoewel sy pa hom daarteen gewaarsku het, besluit hy om daarmee voort te gaan omdat hy dink dat daar niks verkeerd kan loop nie. Maar sjoe, hoe ver het hy hom misgis! Skielik verskyn 'n groot voël uit die niet en vlieg in die rigting van die klein rooi vliegtuigie. In 'n oogwink verdwyn Victor se vliegtuig uit die lug. Waarheen het dit gegaan? Sal Victor dit ooit weer kan terugkry?Hierdie klein storieboek vir kinders, wat 18 swart-en-wit illustrasies bevat, sal kleuters en kinders van ongeveer 4 tot 8 jaar oud betower met sy verhaal van 'n seun se radio-beheerde vliegtuig wat in die lug vermis raak. Met 'n belangrike les vir kinders, kan hierdie boek gebruik word deur kinders wat leer om te lees, of deur ouers wat dit voor slaaptyd (of enige ander tyd) aan hul kinders wil voorlees.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews