Millions of books in English, Spanish and other languages. Free UK delivery 

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Woordeboek Van Rekenaarterme: Afrikaans Dictionary of Computer Terms (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
334
Format
Paperback
Dimensions
22.9 x 15.2 x 1.8 cm
Weight
0.45 kg.
ISBN13
9781537326658

Woordeboek Van Rekenaarterme: Afrikaans Dictionary of Computer Terms (in Africanos)

John C. Rigdon (Author) · Createspace Independent Publishing Platform · Paperback

Woordeboek Van Rekenaarterme: Afrikaans Dictionary of Computer Terms (in Africanos) - Rigdon, John C.

New Book

£ 32.54

  • Condition: New
Origin: U.S.A. (Import costs included in the price)
It will be shipped from our warehouse between Monday, July 15 and Monday, July 22.
You will receive it anywhere in United Kingdom between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Woordeboek Van Rekenaarterme: Afrikaans Dictionary of Computer Terms (in Africanos)"

Daar is baie terminologiepogings in Afrikaans en nie almal werk altyd saam nie. Party programvertalers is nie altyd bewus van taalkundige sake nie, en baie vertalers is nie altyd ingelig oor watter terme reeds bestaan en gebruik word op skole en universiteite nie. Konsekwentheid met terminologie in wiskunde, taalkunde en ingenieurswese is natuurlik ook baie belangrik. Die eerste Engels-Afrikaans woordeboeke van rekenaarterme het voor 1980 by verskeie universiteite verskyn. Byvoorbeeld, in 1977 het die Universiteit van Suid-Afrika hul eerste Engels-Afrikaans/Afrikaans-Engels woordeboek van rekenaarterme gedruk. Hierdie 144-bladsy woordeboek is aan alle studente in die DepartementRekenaarwetenskap en Inligtingstelsels saam met andere studiegidse gegee. Die Tweetalige Rekenaarwoordeboek, 1985, van Coetzee, Du Plooy en Cluver, was 'n baanbrekerswerk wat in 1987 herdruk is. Dodds en Grobbelaar se tweetalige rekenaarwoordeboek (1984, hersien in 1987) kom uit dieselfde era. Die Vriende vir Afrikaans het prof Nic Du Plooy in 2005 versoek om sy Tweetalige Woordeboek by te werk, maar hy het nie daarvoor sy weg oopgesien nie, maar die teks beskikbaar gestel as basis van 'n nuwe rekenaarwoordeboek. Die Kuberwoordeboek (H.C. Viljoen hoofredakteur) het in 2007 verskyn, en is gebaseer op Coetzee, Du Plooy en Cluver se 1987 hersiene werk; ander bronne wat geraadpleeg was, was die WAITT woordelys, Dodds en Grobbelaar se Rekenaarwoordeboek, en termelyste van die Vaktaalburo.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews